• Category: Services - Financial Services - Accounting Services
  • Region: Western Cape - Knysna
  • Posted: 1 week ago
  • Ad Type: Owner
  • Viewed:

Belasting

Contact Me

ONS IS N GEREGISTREERDE BELASTING PRAKTISYN BY SARS.

Goeie dag !!

👉 Kry jy n epos /oproepe van SARS invorderaars a.g.v geld wat jy hulle skuld, maar jy is onbewus daarvan.

👉 Het SARS dalk ‘n bedrag geld van jou pensioen/lomp som uitbetaling afgetrek as gevolg van die feit dat jy hulle geld skuld, maar jy is onbewus van dit?

👉 Het jy  boetes/penalties by SARS as gevolg van laat indiening/geen indiening van jou belasting?

👉 Trek SARS maandeliks 'n bedrag geld van jou salaris af deur middel van ‘n “garnishee order” omdat jy hulle ‘n bedrag geld skuld vir boetes/penalties vir laat indiening/geen indiening van jou belasting?


👉 Is jy dalk ‘n hele klomp jare agter met jou belasting/tax indiening, as gevolg van die feit dat jy nie jou IRP 5’we kan kry van jou vorige werknemers nie?

👉 Vermy lang rye by Sars en laat ons kyk of ons jou kan help!

En nog baie meer soos

Asook besighede✍🏻

Kontak ons vandag nog

Besonderhede:

🟢Whatsapp Bianca
📞0791422747view more
📧E-pos adres
[ ]

https://wa.me/p/24401234646189view more251/27791422747view more

  • Category: Services - Financial Services - Accounting Services
  • Region: Western Cape - Knysna
  • Posted: 1 week ago
  • Ad Type: Owner
  • Viewed:
Feedback