1 kamer in kommune beskikbaar vanaf 1 Februarie 2024. Kommune is gelee in Queenswood, Pretoria, op Gautrain en City of Tshwane bus roetes. Die huur van R3900 per maand sluit in water en elektrisiteit, wi-fi, tuin dienste en veilige hoe sekuriteit met swembad en braai geriewe. Die huis is gelee naby skole, gimnasiums en winkel sentrums, kontak my gerus by 082 924 3341view more Santa