DADELIK BESKIKBAAR Lieflike 2 slaapkamer huis, te huur vir R6,500 per maand. Water en ligte ingesluit asook Premium Dstv .
Die huis front noord en het mooi uitkyk op die berg.
Die huis is ten volle gemeubileerd , linne word verskaf.
asook Alle breekgoed . Daar is gastoof en gieser.
Daar is n klein tuintjie asook afdak vir motor. Buite braai buite
Kontak nou vir Ina by 0825630886view more of inab1950@gmail.comview email...
Found the perfect home on Junk Mail?
Now you can plan your move with just a few clicks.
With Wise Move you can relax, while we do the heavy lifting!
Find even more on Junk Mail by browsing through the similar ads below.