Waarom wil jy met vakansie gaan as dit elke dag vir jou kan voel soos vakansie. Hierdie eiendom is ideaal vir diegene wat moeg is vir die gejaagde lewe in die beton oerwoud / stad. Selfs vir die wat vanuit hulle huis werk. Dit is nie ver uit die dorp nie en geleë naby bekende vakansieplekke. Baie netjiese teëldak eenheid. Hout heining. Grasperk en gevestigde tuin. Klein stoorkamertjie. Dubbele Motorafdak. Stoep. Sitkamer. Kuiervertrek / gesinskamer. 1slaapkamer met ingeboude kaste. Badkamer met stort, wasbak en toilet. Kombuis. Teël vloer. Gasstoof. Pre Paid krag. 6 kl water is gratis, daarna betaal jy ekstra gebruik. Septic tenk. Wifi kan oorgeneem word. Remote vir die hoofhek. Maandelikse heffing = R1600 p/m. Dierevriendelik. Mag 2x klein hondjies aanhou. Gesamentlike swembad in die oord. Lewensreg bied jou die voordeel van goedkoop behuising. Jy spaar op duur verhuurings prys en betaal jou billike maandelikse heffing. Kontant Kopers of vooraf goedgekeurde kopers alleenlik.
Found the perfect home on Junk Mail?
Now you can plan your move with just a few clicks.
With Wise Move you can relax, while we do the heavy lifting!
Find even more on Junk Mail by browsing through the similar ads below.