4 slpk huis, 3 badkamers, dakwaaiers
Groot oopplan eetkamer en woonkamer , 2 Sitkamers en aparte kombuis en wasmasjien met 3 yskaste met groot opwas vertrek
Buitebraai met groot afdak vir motors'. Hierdie huis kan tot 15 gaste huisves. Sy tarief is R280 per persoon.
Linne word verskaf bring eie handdoeke saam.
Skakel nou vir Ina by 0825630886view more of inab1950@gmail.comview email... om bespreking te maak
Find even more on Junk Mail by browsing through the similar ads below.