• Category: Property - Holiday Accommodation - Other Holiday Accommodation
  • Furnished: Yes
  • Pets Allowed: No
  • Region: Limpopo - Thabazimbi
  • Posted: > 1 month ago
  • Ad Type: Owner

Leeupoort 3 slpk huis met splashpool te huur vir naweke naby Thabazimbi Limpopo

R 1 200 For Rent
3
2


Dis 'n 3 slpk huis in 'n baie stil rustige area, 2 storte en buite stort,
oopplan , Sit /eetkamer, kombuis met yskas ,stoof met oond en spenskas. Kluisie wat kan sluit vir waardevolle goed.
Lekker stoep wat kan toemaak met klein yskassie . Onderdak braai asook n boma. Spashpool om in af te koel
afdak vir motor
Bring eie handdoeke saam. Linne word verskaf
Daar is dakwaaiers in elke slaapkamer
Los 2 waaiers in sitkamer
Waskamer met wasmasjien en vrieskas
Beddens is 2 enkelbeddens in 1 kamer en dubbelbed in 2 ander kamers
Dan kan 6 gaste slaap
Tarief is R1,200 gaste per nag
Studeer kamer vol leesstof vir die boek wurm
Dstv is nie beskikbaar nie. Net gewone pakket. Kom geniet die bosveld se eie atmosfeer
Kontak Ina nou by 0825630886view more of om bespreking te maak

  • Category: Property - Holiday Accommodation - Other Holiday Accommodation
  • Furnished: Yes
  • Pets Allowed: No
  • Region: Limpopo - Thabazimbi
  • Posted: > 1 month ago
  • Ad Type: Owner
Feedback