Pragtige besonderse 600 hektaar Bosveldplaas. Omring deur berge. 7 Klowe en majestueuese kranse met die Krokodilrivier aangrensend. Wildwerend omhein.
Geniet permanente verblyf in die Bosveld.
Kom kampeer met jou karavaan @R1500p.m. of gaan vir die "off-grid" opsie @R900p.m. op 'n self uitgesoekte besonderse plek in die natuur.
Of sit jou eie netjiese struktuur op.
Huise of chalets te huur is beskikbaar van tyd tot tyd.
Verbou jou eie voedsel op jou eie of gesamentlik.
Weiding kan bykomend gehuur word.
Ideaal vir pensionarisse, werkendes of begin jou eie toerisme besigheid.
Find even more on Junk Mail by browsing through the similar ads below.