Omnibus 5 - Christine Le Roux.
1. n Wêreld sonder hom: Nicoline is dertig maar al die mans wat op haar verlief raak, verveel haar gou. Maar wanneer sy haar broer in die hospitaal besoek en haar ontferm oor die ander pasiënt in sy saal, neem haar lewe ’n ander wending.
2.’n Kwessie van tegniek: Alicia het tydens haar onderhoud met die begaafde akteur André Rosner haar so vererg dat sy vir hom presies gesê het wat sy van hom dink voordat sy uitgestorm het. Nou bevind sy haar op ’n klein Karoodorpie as draaiboekskrywer van ’n filmspan. En André Rosner speel die hoofrol.
3. Bewys van liefde: ’n Bekwame jong fisioterapeut sien hoe haar vriend se broer in selfbejammering verval en ’n kluisenaar raak na ’n ongeluk waarin hy verlam is. Sy besluit die enigste manier om hom uit sy neerslagtigheid te skok, is met ’n goeie dosis eerlikheid.
N Wereld Sonder Hom - Christine Le Roux.
N Kwessie Van Tegniek - Christine Le Roux.
Bewys Van Liefde - Christine Le Roux.
_________________________________________
Tweedehandse boek.
Sagteband.
Afrikaans.
21 CM.
432 Bladsye.
072 501 3890view more.
REF: 3256.
Omnibus.
Christine Le Roux Boek.
Liefdesverhale.
Fiksie.
Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
Find even more on Junk Mail by browsing through the similar ads below.