• Category: Leisure - Books and Movies
  • Region: Gauteng - Johannesburg
  • Posted: 4 days ago
  • Ad Type: Business

n Huis Vir Drie - Bep Du Toit.

R 50 For Sale

n Huis Vir Drie - Bep Du Toit.

Verpleegster Mientjie Lategan en haar pleegkind Emmie is net lekker tuis in die huis wat Mientjie geerf het, het n vreemdeling aan die deur klop en verneem wat sy in sy huis soek! Hy het die huis van sy tant Lina geerf. n Besoek aan hul prokureurs bring aan die lig dat hulle kleinneef en –niggie met dieselfde van en voorletters is en dat dit dus duidelik is wie wettige erfgenaam is nie. Mientjie en Herman Latengan betrek toe maar voorlopig saam die huis tot die prokureurs n oplossing gevind het.

Sake word gekompliseer deur Mientjie se kerel, dokter Hein Verster, wat nie tyd vir klein Emmie het nie, en deur n stelselmatige plundering van die huis se antieke stukke.

In n Huis Vir Drie – haar eerste roman vir J.P. van der Walt en Seun – skryf skryfster Bep du Toit met insig en gevoeligheid oor mense se optredes in krisissituasies, en oor die ekstase en verwonderling van n eerste liefde.

• Tweedehandse boek.
• Hardeband.
• Afrikaans.
• 21 CM.
• 152 Bladsye.
• Naam in boek.
• Goeie kondisie.
072 501 3890view more.
• REF: 651.

• Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.

  • Category: Leisure - Books and Movies
  • Region: Gauteng - Johannesburg
  • Posted: 4 days ago
  • Ad Type: Business
Feedback