Angel Van Die Vlinder - Calvyn Van Niekerk.
Die pistool is in Coert Storm se hand toe hy die deur voor hom oopstamp. Met die element van verrassing aan sy kant, moes hy ‘n halfsekonde later in volle beheer van die situasie gewees het – maar dit gebeur nie so nie.
Die deur swaai minder as halfpad oop voordat dit op die hobbelrige sementvloer vassteek. Deur die opening, in die skerp lig van ‘n kaal gloeilamp teen die plafon, kan hy net die helfte van die kelder sien. Drankkaste is hoog en netjies teen die mure opmekaar gepak, maar een lê op die vloer en daarop sit Saccard.
Tweedehandse boek.
Hardeband met omslag.
Afrikaans.
22 CM.
155 Bladsye.
*Naam en van in boek, * uitgelig met regmerk voor in die eerste bladsy aan die bokant, omslag het merke en merkies op.
072 501 3890view more.
REF: 2011.
Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
Find even more on Junk Mail by browsing through the similar ads below.