Korsies Van Growwebrood - PH Nortje - Outobiografiese Vertelling.
TWEEDE DRUK 1990.
In al sy boeke is “verskuilde outobiografie”. Nou in Korsies van growwebrood, word die waarheid vertel. Die vertelling sluit aan by sy bestaande skrywerk, vul dit aan en erklaar heelwat. Hy het byvoorbeeld nog nie vantevore vertel hoe hy as klueter met ‘n blinde eend geboer het of van sy liefdesterleurstelling in sub A nie. Sy lesers was nog nie saam met hom op ‘n “subskripsiedans” nie – waar ‘n man maklike ‘n “hoofmied” as maat kan kry. Dan is daar ook die storie oor hoe Jan Draf die balhorige donkies die steiltes uitgekry het die keer met die groot uittog see toe. Saam met hom beleef ‘n mens ‘n toekomstige eerste minister se heldedaad toe twee platjies palings wou vang. Hy verduidelik hoe die “wilde, getroude voël” hom sy Wellington-sketse laat skryf het en hoekom hy sulke vrese had vir sy Huisgenoot-storie oor die kwaadgemaakte kerkraadslid op die rugbyveld.
Tweedehandse boek.
Hardeband met omslag.
Afrikaans.
21 CM.
222 Bladsye.
[] Merke op hardeband voor en agter []
[] Tee merke op blaaie []
072 501 3890view more.
REF: 5678.
PH Nortje Boek.
Nostalgie.
Humor.
Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
Find even more on Junk Mail by browsing through the similar ads below.