Kind Van Gister - Ela Spence.
Ansie Pauw is n inwonertjie van die Sonskynkinderhuis. Wanneer die hooghartige Rita Jonker raadslid van die weeshuis word, besluit sy om die sewejarige Ansie vir n vakansie te neem. Sy doen dit om sodoende haar man, Dirk, se sug na n eie kind, tydelik tevrede te stel.
Tweedehandse boek.
Hardeband.
Afrikaans.
22 CM.
130 Bladsye.
[Omslag tee merke]
[Hardeband merke]
[Merke in boek]
072 501 3890view more.
REF: 6870.
Fiksie.
Ela Spence Boek.
Ela Spence Boeke.
Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
Find even more on Junk Mail by browsing through the similar ads below.