Plaas seun soek werk

Wanted

Hallo ek is 35 jaar oud sal verhuis as ek kan, ek wil graag net uit die besage dorp uit gan en gan rustheid vind in my lewe ek kan trekker ry, ploeg, plant, trekkers regmaak, ken van pivots, draad reg maak, asb as daar enage poste oop is stuur my n whatsapp asb eks 35 blank kode 10 lesensie baie dankie, gewillag om te leer wat ek nog nie weet nie en as ek nie iets weet nie vra ek

  • Category: Jobs - Job Seekers
  • Payment: R 15 000.00 - R 25 000.00
  • Payment Schedule: Per Month
  • Region: KwaZulu-Natal - Richards Bay
  • Posted: > 1 month ago
  • Ad Type: Owner
  • Viewed:
Feedback